Praatjie oor Internet Verslawing : Saterdag, 23 Feb 2019

10:00 – 11:00 in die Kleinsaal.

Dr van der Merwe van Stabilis is die spreker. Almal wat belangstel of meer ingelig wil wees oor die onderwerp, is welkom om hierdie geleentheid by te woon. Navrae: oudl Frans Badenhorst (0792186130).