17 Mei 2019 – ROCKWOOD TEATER

Hierdie Gemeente fondsinsamelingsgeleentheid is oop vir die breë publiek om ook kaartjies te koop en die aand saam te geniet – bring hierdie datum dus onder die aandag van  jou vriende, uitgebreide familiekring, werk kollegas, en almal wat gaande is oor die musiek van die sewentiger-, tagtiger-, negentiger-jare se Films wat reeds ikoniese status bereik het:

Saturday Night Fever | Grease | Flashdance | Footloose | Dirty Dancing | Purple Rain | Fame,ens.